Die Vleisfees vind plaas Saterdag 27 Julie 2024 om 08:00 by die Kerksaal, 12 Hügel Straat.

 

Hieronder is alle produkte beskikbaar om te koop Saterdag 27 Julie 2024.
Die aanlynwinkel sal oopmaak na afloop van die Vleisfees.

Produkte wat oorbly na Saterdag se verkope sal op die aanlynwinkel verkoop word.

alle produkte beskikbaar