Jy kan enige van die volgende metodes gebruik om ‘n finansiële bydrae te maak:

1. EFT/bank oordrag

Na jy jou bestelling geplaas het maak asb. direk betaling in ons bankrekening:

N.G. Kerk Windhoek-Oos
Bank Windhoek
Rekening nommer: 1027398101
Takkode: 483 872

Gebruik asb. VLEISFEES as verwysing.

2. PayToday

1. Maak die PayToday app oop op jou selfoon
2. Soek vir NG Kerk Windhoek-Oos
3. Kies die Vleisfees profiel
4. Tik jou bedrag en “Vleisfees bydrae” as verwysing in

Baie dankie vir jou ondersteuning!