Betaling

1. EFT/bank oordrag

Na jy jou bestelling geplaas het maak asb. direk betaling in ons bankrekening:

N.G. Kerk Windhoek-Oos
Bank Windhoek
Rekening nommer: 1027398101
Takkode: 483 872

Gebruik asb. jou Order ID en VLEISFEES as verwysing.

2. PayToday

1. Maak die PayToday app oop op jou selfoon
2. Soek vir NG Kerk Windhoek-Oos
3. Kies die Vleisfees profiel
4. Tik jou bedrag en jou “Order ID” as verwysing in